top of page
Writer's pictureAnsia Booyse

Mossel Meesterstuk

Jissie Sussie se "Mossel Meesterstuk"!


Middagete is koekies met mossels, maaskaas en Jissie Sussie se Soetseun Sweeties en Cheatasco, ons eie kortpad Tabasco tipe sous. 😉


'n Heerlike ligte middagete, of soos my pa altyd gesê het, 'n "snackie" vir n honger bekkie! 😋





9 views0 comments

Comments


bottom of page